Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê Athol Fugard se lewe het ‘n onuitwisbare voetspoor gelaat
# Adjunkminister Godlimpi wil ‘n breër begrotingsgesprek hê
# Daar word gevra vir strenger regulasies vir gewapende privaat sekerheid
# En die VSA word dopgehou vir ’n daling in burgerlike vryheid
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………