Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 10 Maart 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê die Mededingingswet kan nie gebruik word om ‘n gesondheidsbeleidsraamwerk te vestig nie
# Die Suid-Afrikaanse Korrektiewe Dienste Werkersvakbond eis regverdige salarisverhogings
# En krieket: Indië klop Nieu-Seeland en wen die derde Kampioene-trofee
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………