Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Vyf grensposte is gesluit weens oorstromings
# Eskom het die naweek beurtkrag afgeweer al het Koeberg se eenheid twee onklaar geraak
# Die Joshlin Smith-verhoor begin vandag
# En krieket: Matthew Short van Australië gaan die res van die Kampioenetrofee misloop
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………