Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Professor Karim sê Trump se staking van befondsing hou ernstige gevare in
# Die minister van Basiese Onderwys sê opvoubare lessenaars is geskik vir plattelandse skole
# Die GOOD-party wil hê die verslag oor die instorting van ‘n gebou in George moet ter tafel gelê word
# En eerste minister Starmer sê Brittanje sal ‘n vredesooreenkoms in Oekraïne ondersteun
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………