Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die kabinet het volgens berigte minister Godongwana se hersiene begroting verwerp
# Die SAKP versoek befondsing vir die Inkomstediens om 800-miljard se verlore belasting te verhaal
# Die DA in Gauteng sê Lesufi se provinsiale rede het uit leë beloftes bestaan
# En ’n versoek dat Biden ondersoek word vir die ondersteuning van oorlogsmisdade in Gaza
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………