Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Vryemarkstigting sê die regering moet sy staatsbesteding verminder
# Save SA striem die DA oor die uitstel van die begrotingsrede
# Eskom werk saam met sekerheidstrukture om misdaad teen sy werknemers te bekamp
# En die DRK vra sanksies teen Rwanda
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………