Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Saftu sê neoliberalisme en begrotingsbesnoeiings sal nie werk skep nie
# Action Society verwerp ‘n geleidelike benadering tot die nasionale seksoortrederregister
# Die Gautengse Drankraad skort die Zanzou-nagklub in Pretoria se lisensie op
# En Meghan Markle stel opnuut haar leefstyl-handelsmerk bekend
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………