Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 14 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# AfriForum verwerp beskuldigings dat hulle rasseverdeeldheid saai
# ActionSA eis antwoorde oor die tender vir die Lilian Ngoyistraat-herstelprojek
# Die Verenigde Nasies sê dis ‘n reuse-taak om Gaza te herbou
# En motorsport: Lando Norris sê hy is slaggereed vir die F1-bestuurderskampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………