Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 14 Februarie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa woon AU se vergadering van Staats- en Regeringshoofde by
# Parlementêre komitee vir Hoër Onderwys bekommerd oor bestuur by Nasionale Vaardigheidsfonds
# En DENOSA waarsku oor ‘n personeelkrisis by Tembisa-hospitaal en provinsiale gesondheidsorg-eenhede
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………