Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Solidariteit begin met ’n veldtog teen Suid-Afrika se raswette
# Die Departement van Korrektiewe Dienste ontwikkel ’n plan teen ontsnappings
# Die Italiaanse polisie arresteer 150 Mafia-lede
# En krieket: Die Australiese bouler Mitchell Starc onttrek aan die Kampioenetrofee
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………