Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ’n Korrupsie-aanwyser toon daar is geen vordering met Suid-Afrika se pogings teen korrupsie nie
# Die Vereniging van Staatsamptenare is gekant teen die verwydering van mediese fonds-belastingvoordele
# Die Anglikaanse Kerk vergader oor seksuele misbruik
# En rugby: Nieu-Seeland doen regstappe teen een van sy borge
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………