Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die minister van Openbare Werke verwelkom Ramaphosa se verbintenis tot beleggings in infrastruktuur
# BOSA sê die staatsrede het bestaan uit verhewe beloftes sonder aksieplanne
# Myngemeenskappe verwerp minister Mantashe se kommentaar oor die Stilfontein-slagoffers
# En Amnestie Internasionaal sê Trump se uitvoerende bevel teen die Internasionale Strafhof is roekeloos
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………