Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 3 Februarie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramokgopa waarsku enigiemand wat verdeeldheid in die ANC probeer saai
# Een-en-twintig polisiebeamptes is tydens die feestyd doodgeskiet
# En Wouter Kellerman wen sy derde Grammy-toekenning
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………