Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 31 Januarie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Ministerie van Elektrisiteit verwelkom die goedkeuring van die elektrisiteitstariefverhogings
# Cosatu verwelkom die rentekoersverlaging, maar vra vir verdere optrede
# En Israel laat 110 Palestynse gevangenes vry
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………