Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Reuse-soektog is aan die gang nadat ‘n vliegtuig met 64 mense aan boord in Washington neerstort
# Die Parlement se voorsittende beamptes hoop op ‘n oplossing in die DRK
# Minister Steenhuisen sal ‘n komitee oor die Wet op Landbougrond aanstel
# En rugby: Sydney sal 2027 se eindstryd van die Wêreldbeker-toernooi vir mans aanbied
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………