Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 29 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Motsoaledi is bekommerd oor die bevriesing van Amerikaanse befondsing vir MIV/Vigs-programme
# Twee mense word aangekeer nadat 51 Putco-busse in Mpumalanga aan die brand gesteek is
# Minstens 12 mense sterf in ‘n stormloop by die Kumbh Mela-fees in Indië
# En gholf: Scottie Scheffler is opgewonde oor sy terugkeer na die PGA-toer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………