Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 29 Januarie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# COPE doen ’n beroep vir meer beslissende optrede van Ramaphosa oor die toenemende konflik in die DRK
# Parlementêre komitee verwelkom ondersoek na Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde
# ‘n Regter keer Trump se bevriesing van federale fondse vir alle openbare lenings en toelaes
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………