Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa bekragtig die Wysigingswet op Beskermingsmaatreëls vir Behuisingsverbruikers
# Die Raad van Gesondheidsfinansiers beveg die Raad vir Mediese Skemas oor goedkoper mediese fondsplanne
# Die polisie in Mpumalanga verhoog hulle sigbaarheid nadat 51 Putco-busse aan die brand gesteek is
# En, Trump sê China se DeepSeek moet ’n wekroep vir Amerikaanse nywerhede wees
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………