Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 27 Januarie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Ramokgopa sê die Onteieningswet is ‘n positiewe stap vir ruimtelike transformasie
# Hof hoor Zuma en MK-party se saak oor die SABC se gebruik van die term RNE
# En Trump stel ’n 25%-tariefverhoging en ’n reisverbod in teen Colombië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………