Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 28 Januarie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa en die Rwandese president Kagame stem saam oor ‘n dringende skietstilstand in die DRK
# COPE sê Ramaphosa moet die nasie toespreek oor Suid-Afrikaanse soldate wat in die DRK gesneuwel het
# En krieket: Die Paarl Royals beëindig Durban’s Super Giants’ se hoop om die uitspeelrondes te bereik
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………