Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die MK-party vra Trump om die Phala Phala-skandaal te ondersoek
# OUTA beskuldig die finansiële hulpskema vir studente dat hy studenteverblyf monopoliseer
# Die ANC-alliansie in KwaZulu-Natal bevestig sy verbintenis tot politieke ontwikkeling
# En Frankryk is die land wat in 2024 die meeste besoek is
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………