Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Eskom konsentreer daarop om in Maart een jaar sonder beurtkrag te lewer
# Die DA stel ‘n intelligensie-spilpunt voor om onwettige mynsindikate te bekamp
# Trump onttrek die VSA aan die Wêreldgesondheidsorganisasie
# En tennis: Paula Badosa en Alexander Zverev is deur na die halfeindronde van die Australiese Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………