Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die regering se vennootskap met die sakegemeenskap fokus op versnelde hervorming
# TLU SA ondersteun Solidariteit en AfriForum se regstappe teen die BELA-wet
# Noordwes se Gesondheidsdepartement sê hy kan die liggame van die Stilfontein-myn se slagoffers hanteer
# En Netanyahu se kantoor sê die skietstilstand is nou gefinaliseer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………