Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die VN-hoof sê die Israel-Hamas wapenstilstand is ‘n eerste stap om die lyding te verlig
# Nehawu ondersteun minister Motsoaledi se verdediging van die NGV-wet
# Meer as 400 bykomende onderwysposte word in die Wes-Kaap beskikbaar gestel
# En Suid-Afrika se waardevolste muntstuk is vir meer as 40-miljoen-rand verkoop
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………