Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Zondo erken daar is ‘n fout in die staatskapingsgetuienis
# Cosatu sê die regering moet meer dokters in diens neem wat hul gemeenskapsdiens voltooi het
# Biden en Netanyahu bespreek die vordering met die Gaza-wapenstilstand
# En tennis: Stefanos Tsitsipas en Victoria Azarenka word uitgeskakel in die Australiese Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………