Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Christelike Forum doen regstappe teen die Padongelukkefonds
# Drie verdagtes word gearresteer vir mensehandel
# Die dodetal in die Los Angeles-brand styg tot tien
# En ‘n Olimpiese branderry-foto wen die Wêreld Sportfotografie-toekenning
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………