Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Jacob Zuma eis dat sy ANC-lidmaatskap herstel word
# Minister Motsoaledi waarsku dat meer pandemies in die toekoms waarskynlik is
# ActionSA is bekommerd oor Gauteng se huidige finansiële situasie
# En Donald Trump kondig sy planne aan vir Panama en Groenland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………