Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 8 Januarie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA beskuldig ActionSA dat hy skynheilig is oor sy blouligbrigade
# Meta raak ontslae van sy feitekontroleerders oor politieke vooroordeel
# En motorsport: Henk Lategan vergroot sy algehele voorsprong in die Dakar-veldwedren
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………