Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Cosatu is baie bekommerd oor die dreigende werkverliese by ArcelorMittal
# Van Reenenspas is oopgestel na die dodelike ongeluk
# Meer as 50 mense is dood in ‘n aardbewing in China se bergagtige Tibet-streek
# En krieket: Bavuma sê die toetsspan is nog nie ‘n goed geoliede masjien nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………