Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Onderwys-aktivis sê skole moet die kwalifikasies van die onderwyspersoneel aan ouers bekendmaak
# Die MK-studentebeweging stuur die Jacob Zuma Gratis Onderwys-veldtog van stapel
# Die regering sal die asemhalingsvirus-uitbreking in China monitor
# En tennis: Barbora Krejcikova onttrek uit die Australiese Ope oor ‘n rugbesering
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………