Hooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Onderwysaktivis vra ondersteuning vir graad 12’s terwyl hulle vir hul matriekuitslae wag
# Brand-en-reddingsdiens in Kaapstad help met geboorte van vyf babas in Desember
# Krieket: Sri Lanka verhoed dat Nieu-Seeland skoonskip maak in hul T20-reeks
# En laastens, die terrein waar Brittanje se grootste dinosourus-voetspoor ooit gevind is, word opgegrawe
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………