Nuus Hooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Desember 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om 10
# COSATU versoek ‘n vreedsame oplossing vir die situasie in Mosambiek
# Die veldbrand by Jongensfontein in die Suid-Kaap is steeds onder beheer
# Die oudste oorlewende van die Pearl Harbor-aanval sterf op 105
# En tennis: Djokovic vra meer deursigtigheid oor opkikkerskorsings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………