Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Desember 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# AZAPO vra die SAOG om in te gryp by die onrus in Mosambiek
# NUM is bekommerd oor afleggings in die mynbousektor
# Die adelaar word na 250 jaar amptelik verklaar tot Amerika se nasionale voël
# En tennis: Djokovic is op soek na meer Grand Slam-glorie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
Bly ingeskakel vir meer nuus……………….