Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Poskantoor se mandaat word uitgebrei met die ondertekening van ‘n wysigingswetsontwerp
# Die aanbevelings vir 2025 se nasionale minimum loon word gepubliseer
# Die Wes-Kaap bevestig gevalle van witseerkeel
# En NAVO wil Oekraïne versterk vir enige toekomstige vredesonderhandelings met Rusland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………