Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die African Transformation Movement vra ‘n saamgestelde nasionale DNS-indeks
# Bedrywighede word weer opgeskort op die Lebombo-grenspos
# Krieket: Die Proteas en Pakistan pak mekaar vanaand in die eerste T20 in Durban
# En Pretty Yende beskryf haar optrede in die Notre Dame as ‘n geestelike ervaring
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………