Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die hoof van die Valke erken die uittog van personeel beïnvloed sake
# Die regering hersien wetgewing oor onwettige grondbesetting
# Die VSA veto nog ‘n VN-Veiligheidsraadresolusie oor Gaza
# En sokker: Bafana se afrigter glo hulle kan vir die Wêreldbeker-toernooi kwalifiseer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………