Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Tesourie weerhou fondse aan munisipaliteite wat geld aan waterrade skuld
# Rise Mzansi waarsku swak openbare gesondheidsorg sal die sukses van die Nasionale Gesondheidsversekering bedreig
# Donald Trump gaan voort om lojaliste te kies vir die senior rolle in sy kabinet
# En motorsport: Norris glo McLaren kan steeds albei Formule Een-kampioenskappe wen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………