Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 20 November 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA is gekant teen die Wetsonwerp op Staatsondernemings
# Die Departement van Basiese Onderwys mag nie die matriekuitslae uitgee nie
# En rugby: Die Springbokke is vasbeslote om die jaar op ‘n positiewe noot af te sluit
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………