Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Staatsprokureur sê Zuma se aansprake oor sy regskoste is ongegrond
# Die eienaars van spaza-winkels mag nie hul ondernemings aan ongedokumenteerde buitelanders verhuur nie
# Rusland veto ‘n VN-skietstilstandresolusie vir Soedan
# En rugby: Die Springbok-hulpafrigter sê hulle sal Wallis nie onderskat nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………