BULLETIN 14 November 05:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Nasionale Vervolgingsgesag aanvaar Danny Jordaan se borgtogvoorwaardes # Die DA sê Lillian Ngoyistraat lyk soos ‘n oorlogsone # En die Lebombo-grenspos is weer gesluit
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………