Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# DA Abroad se stryd oor burgerskapregte kom vandag in die Konstitusionele Hof voor
# Mzamo Buthelezi is bekommerd oor die geld wat aan geskorste staatsamptenare bestee word
# Vier vermeende taxi-huurmoordenaars word in KwaZulu-Natal doodgeskiet
# En Kamala Harris sê haar veldtog het gegaan oor die stryd vir Amerikaanse demokrasie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………