Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA is bekommerd oor die voortgesette kuberbedrog by SASSA
# Suid-Afrika en Chili onderteken ’n ooreenkoms van verstandhouding
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement is bekommerd oor die styging in voedselsiektes
# En motorsport: Die MotoGP-titel sal in die laaste wedren beslis word
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………