Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 1 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa stel regter Margaret Victor aan as hoof van die Spesiale Tribunaal
# OUTA waarsku teen strukturele vooroordele in die kiesstelsel
# Voorlopige verkiesingsuitslae wys kiesers het Botswana se jare lange regerende party verwerp
# En krieket: Heinrich Klaasen is nou die duurste speler in die Indiese Premierliga
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………