Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 31 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Eskom gaan NERSA se goedkeuring van nuwe handelslisensies uitdaag
# ActionSA sê die begroting se prioriteite is misplaas
# Arnold Schwarzenegger ondersteun Harris terwyl die voormalige ruimtevaarder Buzz Aldrin Trump kies
# En rugby: Daar is twee nuwelinge in die Bok-groep vir die Afrika Vroue-sewes
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………