Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die African Transformation Movement wil ‘n transformerende mediumtermynbegroting hê
# Daniel Smit word Maandag gevonnis vir die moord op Jerobejin van Wyk in Klawer
# Israel gaan voort om sy optrede in die noorde van Gaza te regverdig
# En netbal: Die Protea-afrigter is opgewonde oor hul toetsreeks teen Malawi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………