Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ses mense is doodgeskiet in Bishop Lavis, Kaapstad
# Die VF Plus sê giftige spaza-kos is onderliggend tot probleme in die kitskosbedryf
# Venezuela is woedend vir Brasilië oor die BRICS-veto
# En sokker: Japan wil die Wêreldbeker-sokkertoernooi vir vroue in 2031 aanbied
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………