Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Julius Malema eis die vrystelling van die Spesiale Ondersoekeenheid se verslag oor die Tesourie
# Die Departement van Gesondheid sê die talle gevalle van voedselvergiftiging is deur ‘n chemiese middel veroorsaak
# ActionSA wil hê Johannesburg se burgemeester moet Kabelo Gwamanda verwyder as burgemeesterskomiteelid na sy inhegtenisneming
# En krieket: Die Protea-kaptein sê Nieu-Seeland het hulle uitoorlê
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………