Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 16 Oktober 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Spesiale Ondersoekeenheid kry ‘n rekord van agt-miljard-rand vir die staat terug
# Die DA dien korrupsieklagtes teen die Vrystaatse premier in
# En president Ramaphosa kondig ‘n amptelike begrafnis vir Tito Mboweni af
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………