Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Eskom waarsku munisipale skuld bedreig sy finansiële volhoubaarheid
# Solidariteit is gekant teen die veranderinge in die BELA-wet
# Brittanje stel sanksies in teen verskeie top Iranse militêre amptenare en organisasies
# En rugby: Pablo Matera van Argentinië sal hulle kragmeting met Italië misloop ná ‘n rooikaart-verbod
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………