Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 14 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê optimisme vir die werk van die regering van nasionale eenheid is bemoedigend
# BOSA is bekommerd oor die aantal personeellede in ministers se privaat kantore
# Die DA in Tshwane kritiseer die insluiting van EFF-lede in die nuwe burgemeesterskomitee
# En ten minste 13 kinders is dood in Israelse lugaanvalle in Gaza
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………